Skip to main content
R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Baby Body Butter

R106,00

Sag, voedend en natuurlik – hou jou baba se vel fluweelsag en gesond.

Out of stock

Description

’n Fluweelsagte, ryk Body Butter spesiaal vir babas, gemaak van heeltemal natuurlike bestanddele wat diep voed en bevogtig. Ideaal vir droë kolle, sensitiewe vel en daaglikse versorging. Absorbeer vinnig sonder om ’n olierige laag te laat, en hou baba se vel sag, glad en gelukkig. Veilig genoeg vir pasgebore babas.

Bestandele: Byewas, Skaapvet, Heuning, Bulbinella, Bentonite clay, Essensiële Olies

Additional information

Weight 130 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

NELLEN DESIGNS 2026