Baby Bum Balm
R132,00
Natuurlike beskerming teen luieruitslag – voed, versorg en kalmeer sensitiewe babavel.
Description
Sag genoeg vir jou baba, sterk genoeg om brandboude te keer! Ons Bum Balm is ’n 100% natuurlike salf wat help om luieruitslag te voorkom en bestaande irritasie te verlig. Met byewas vir beskerming, skaapvet vir voeding, en essensiële olies wat versigtig gekies is vir baba se sensitiewe vel. Geen chemikalieë, geen bymiddels – net pure sorg uit die natuur.
Additional information
| Weight | 120 g |
|---|---|
| Soorte | Gewoon, Lapdoek |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



Reviews
There are no reviews yet.