Skip to main content
R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Hier ry Liefde – Baby on Board

R75,00

’n Pragtige “Hier ry liefde”-motorbordjie met ’n lieflike perdetema, veldblomme en warm kleure. Perfek vir klein perdeliefhebbers en die kosbaarste passasiers aan boord.

1 in stock (can be backordered)

Description

’n Klein bordjie met ’n groot boodskap! Die “Hier ry liefde”-motorbordjie is ’n besonderse keuse vir klein perdeliefhebbers en gesinne wat graag iets ’n bietjie anders as die gewone Baby on Board-bordjie wil hê.

Die pragtige perdetema word afgerond met sagte veldblomme, ’n hoefyster en warm, natuurlike kleure. Die speelse Afrikaanse woorde “Hier ry liefde” maak dit ’n vrolike én hartlike toevoeging tot jou motor. Perfek vir ’n baba of kleinding wat reeds deel is van ’n perd-mal familie, of sommer net vir die klein mensie wat die kosbaarste vrag in die motor is.

’n Oulike geskenk vir ’n nuwe mamma, ooievaarstee, verjaarsdag of enige perdeliefhebber met ’n klein passasier aan boord.
Want waar jou klein mensie saamry, ry ’n hele klomp liefde saam.

Additional information

Weight 20 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

NELLEN DESIGNS 2026