Kruippakkie/Babygrow – “Welkom in die Wêreld”
R130,00
’n Pragtige “Welkom in die Wêreld” kruippakkie met ’n oulike krimpvarkie en bypassende mussie. Met plek om baba se datum, gewig en lengte aan te teken – ’n kosbare herinnering vir altyd.
Description
Maak baba se eerste oomblikke ekstra spesiaal met hierdie oulike “Welkom in die Wêreld” kruippakkie met mussie. 🦔
Die ontwerp bevat ’n oulike krimpvarkie en ruimte om baba se datum, gewig en lengte aan te teken. Dit maak die kruippakkie nie net ’n oulike kledingstukkie nie, maar ook ’n kosbare herinnering aan die dag waarop jou kleinding die wêreld binnegekom het.
Die stel sluit ’n bypassende mussie met “Splinternuut” in, wat die uitrusting perfek afrond.
Dit is ’n besonderse keuse vir ’n pasgebore baba en ’n pragtige geskenk vir ’n babatee of nuwe mamma en pappa.
Besonderhede:
Langmou kruippakkie -100% katoen
Bypassende mussie
“Welkom in die Wêreld”-ontwerp
Oulike krimpvarkie-detail
Ruimte vir datum, gewig en lengte
’n Kosbare herinnering aan baba se geboorte
Ideaal as ooievaarstee- of geboortegeskenk
Additional information
| Weight | 63 g |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



Reviews
There are no reviews yet.