Skip to main content
R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Woelwaters op Wiele – Baby on Board

R75,00

’n Avontuurlike “Woelwaters op Wiele”-motorbordjie met ’n speelse safari-tema. Perfek vir klein ontdekkingsreisigers wat elke rit in ’n nuwe avontuur verander!

1 in stock (can be backordered)

Description

Woelwaters op Wiele

Vir klein avonturiers wat nooit lank stilsit nie! Die “Woelwaters op Wiele”-motorbordjie is ’n prettige Afrikaanse alternatief vir die tradisionele Baby on Board-bordjie en is gemaak vir gesinne met ’n klein woelwater aan boord.

Die avontuurlike safari-tema, met ’n kameelperd, olifant, veldvoertuig en natuurlike groen skakerings, gee die bordjie ’n besonderse bosveldgevoel. Die speelse woorde “Woelwaters op Wiele” pas perfek by daardie besige klein mensies wat elke uitstappie in ’n avontuur verander.

’n Oulike keuse vir jou eie motor of as geskenk vir ’n nuwe mamma, ooievaarstee, verjaarsdag of ’n gesin wat lief is vir die natuur, bosveld en buitelewe. Want met ’n klein woelwater aan boord, is selfs die pad winkel toe ’n avontuur!

Additional information

Weight 20 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

NELLEN DESIGNS 2026