Description
Wood Food is ’n 100% natuurlike mengsel wat jou hout voed, beskerm en sy natuurlike skoonheid laat herleef. Ideaal vir houtwerk, snyplanke, meubels en kombuisgereedskap. Dit dring diep in om uitdroging te voorkom en laat ’n sagte, beskermende laag agter.
Bestandele: Skaapvet, Byewas, Canola Olie, Geurmiddels
Additional information
| Weight | 120 g |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



Reviews
There are no reviews yet.